Ek maak hulle fyn soos stof in die wind,ek laat hulle wegspat soos modder in die strate,ja, ek vermorsel hulle.