Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 18:35-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. Hy leer my hande om oorlog te maak,my arms om selfs die stramste boog te span.

36. Die redding wat U gebring het,was vir my 'n beskerming,u regterhand het my ondersteun,deur u hulp het ek sterk geword.

37. U het my ruim vastrapplek gegee,my enkels het nie geswik nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 18