Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 16:9-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Daarom is ek bly en juig eken voel ek my veilig.

10. U gee my nie oor aan die dood nie.U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie.

11. U leer my hoe om te lewe.By U is daar oorvloedige blydskap.Uit u hand kom net wat mooi is.

Lees volledige hoofstuk Psalms 16