Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 136:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Loof die Here, want Hy is goed.Aan sy liefde is daar geen einde nie.

2. Loof die oppermagtige God.Aan sy liefde is daar geen einde nie.

3. Loof die magtigste van alle maghebbers.Aan sy liefde is daar geen einde nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 136