Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 131:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Pelgrimslied. Van Dawid.Selfverheffing en hoogmoedis daar nie by my nie, Here.Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie,dinge wat bo my vermoë is.

2. Ek het rus en kalmte gevind.Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het,so het ek tevredenheid gevind.

3. Wag op die Here, Israel,nou en vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Psalms 131