Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 119:12-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Aan U kom die lof toe, Here,leer my u voorskrifte.

13. Al u bepalings wil ek een vir een opnoem.

14. Om volgens u verordeninge te lewe,gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.

Lees volledige hoofstuk Psalms 119