Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Die rustige woorde van dié wat wysheid het, word beter gehoor as die geskree van een wat heers oor dwase.

18. Wysheid is beter as wapens,maar een misstap kan baie wat goed is, bederf.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9