Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie.Soos visse wat gevang word in 'n net,soos voëls wat gevang word in 'n wip,so word die mens gevang as die teëspoed kom,as dit hom skielik oorval.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:12 in konteks