Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gevind:'n vrou wat strikke stel vir mans,is erger as die dood self.Haar bekoorlikheid is 'n vangnet,in haar arms is jy 'n gevangene.Wie voor God reg lewe, vermy haar,maar die sondaar laat hom deur haar vang.

Lees volledige hoofstuk Prediker 7

Kyk Prediker 7:26 in konteks