Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie weet wat vir die mens goed is in die lewe, in die dae wat tot niks lei nie, wat hy soos 'n skaduwee deurbring? Wie kan vir 'n mens sê wat ná hom in hierdie wêreld sal gebeur?

Lees volledige hoofstuk Prediker 6

Kyk Prediker 6:12 in konteks