Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Ek het gesien dat al wat lewe in hierdie wêreld hulle skaar aan die kant van die jongman wat die koning se plek ingeneem het.

16. Die mense oor wie hy geregeer het, was te veel om te tel. Tog het die nageslag nie met vreugde aan hom gedink nie.Ook hier kom dit dus tot niks.Dit is 'n gejaag na wind.

17. Wees baie versigtig as jy na die huis van God toe gaan. Dit is beter om nader te kom en te luister as om jou offer te bring soos 'n dwaas dit sou doen. 'n Dwaas kan niks anders doen as kwaad nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4