Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die tyd wanneer hy bang is vir 'n hoogteen vir alles op die pad skrik,die tyd wanneer die amandelboom in bloei staan,die sprinkaan homself moeisaam voortsleepen die kapperkruid nutteloos word,die tyd wanneer die mens na sy ewige woning gaanen dié wat treur, op die straat rondgaan,

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:5 in konteks