Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense uit die Suidland sal die bergland van Esau in besit neem,mense uit die Laeveld die gebied van die Filistyne.Jakob sal die Efraimsvelde in besit neem,en die veld van Samaria, Benjamin en Gilead.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:19 in konteks