Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die wolk 'n paar dae of 'n maand of 'n jaar of langer op die tabernakel rus, het die Israeliete in die kamp gebly en nie weggetrek nie, maar sodra dit optrek, het hulle weggetrek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:22 in konteks