Julle moet hierdie offers bring met die drankoffers daarby, afgesien van die gereelde brandoffer en die graanoffer daarby. Julle moet sorg dat die offerdiere sonder liggaamsgebrek is.”