Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as sy pa nie broers gehad het nie, moet julle sy grond vir die naaste bloedverwant uit sy familie gee, dat dié dit kan besit.”Dit moet vir die Israeliete 'n bindende voorskrif bly soos die Here vir Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:11 in konteks