Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou, ons God, grote God,magtig en ontsagwekkend,U wat die verbond en die troue liefde in stand hou,moet tog nie al dié ellende gering ag nie,die ellende wat ons, ons konings, ons amptenare,ons priesters, ons profete, ons voorvaders,u hele volk, getref hetvan die tyd van die Assiriese konings aftot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:32 in konteks