Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het U hulle oorgegee in die mag van hulle teëstanders,dat dié hulle verdruk.Toe dit sleg met hulle gaan,het hulle na U geroep om hulp,en U het uit die hemel hulle gebed verhoor.In u groot barmhartigheid het U aan hulle redders gegee,en dié het hulle gered uit die mag van hulle teëstanders.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:27 in konteks