Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:49-64 Afrikaans 1983 (AFR83)

49. Ganan, Giddel, Gagar,

50. Reaja, Resin, Nekoda,

51. Gassam, Ussa, Paseag,

52. Besai, Meünim, Nefusim,

53. Bakbuk, Gakufa, Gargur,

54. Baslut, Megida, Garsa,

55. Barkos, Sisera, Temag,

56. Nesiag en Gatifa.

57. “Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families:Sotai, Soferet, Peruda,

58. Jala, Darkon, Giddel,

59. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.

60. Al die tempelslawe en die nakomelinge van die amptenare van Salomo was saam 392.

61. Uit Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer het mense teruggekom wat nie uit hulle familieverband en afstamming kon aantoon dat hulle deel van Israel is nie.

62. Dit was die families van Delaja, Tobija en Nekoda, altesaam 642 mense.

63. Van die priesterfamilies was daar ook nog dié van Gabaja, Kos en Barsillai, dié Barsillai wat getroud is met 'n dogter van die Gileadiet Barsillai en toe na hom vernoem is.

64. Hierdie families het probeer vasstel of hulle in die registers opgeneem is, maar daar kon niks gevind word nie, en hulle is uit die priesterskap onthef.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7