Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het hulle beveel: “Moenie die poorte van Jerusalem oopmaak voor die son warm is nie en maak die deure weer toe en grendel hulle terwyl die poortwagte nog op hulle pos is. Stel ook wagte aan uit die inwoners van Jerusalem, party op die wagposte en party voor hulle huise.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:3 in konteks