Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe al ons vyande dit hoor, en die nasies rondom ons dit sien, was hulle selfversekerdheid daarmee heen. Hulle het toe geweet ons doen hierdie werk met die hulp van ons God.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:16 in konteks