Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sanballat, Tobija, die Arabier Gesem en die res van ons vyande het berig gekry dat ek die muur klaar gebou het en dat dit nêrens meer vervalle was nie. In dié stadium was die poortdeure egter nog nie gehang nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:1 in konteks