Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vroeëre goewerneurs, almal voor my, het swaar eise aan die volk gestel. Hulle het behalwe brood en wyn elke dag ook nog vier honderd en sestig gram silwer geëis. Hulle amptenare het ook baas gespeel oor die volk. Ek het nie so gemaak nie, uit eerbied vir God.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:15 in konteks