Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Self het ek my sakke uitgeskud en gesê: “Mag God elkeen wat nie woord hou nie, so uit sy huis en sy besittings uitskud, dat hy net so kaal uitgeskud en leeg is.”Die hele vergadering het gesê: “Amen!” en hulle het die Here geprys. Die mense het toe gedoen wat ek gevra het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:13 in konteks