Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir sy medeamptenare en vir die soldate in Samaria gesê: “Waarmee is die arme Judeërs besig? Wil hulle vir hulle 'n stadsmuur bou? Wil hulle offerandes bring en in een dag klaarmaak? Wil hulle die klippe laat herleef uit daardie hope stof en as?”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:2 in konteks