Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fonteinpoort is herstel deur Sallun, seun van Kol-Gose en gesagvoerder van die stadswyk Mispa. Hy het die poort herbou, die dak opgesit en die deure, skarniere en sluitbalke ingesit, en verder ook die muur van die Kanaaldam herbou, van die Koningstuin af tot by die trappe wat uit die Dawidstad afkom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:15 in konteks