Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoëpriester Eljasib en sy ampsgenote die priesters het begin en die Skaappoort gebou. Hulle het die poort gewy en sy deure ingesit. Daarna het hulle gebou tot by die Toring-van-die-Honderd, dit gewy en toe verder gebou tot by die Gananeltoring.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:1 in konteks