Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het ook 'n brief aan Asaf nodig, die opsigter oor die staatsbos, dat hy my kan voorsien van hout om die poorte van die vesting by die tempel te maak, en vir die stadsmuur en vir die huis wat ek sal bewoon.”My God het sy goeie hand oor my gehou, en die koning het my versoek toegestaan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:8 in konteks