Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ampsdraers het nie geweet waarheen ek was en wat ek gedoen het nie. Tot dusver het ek niks laat blyk teenoor die Judeërs, die priesters, die vooraanstaande burgers, die ampsdraers of die ander wat die werk moes doen nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:16 in konteks