Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is dié nag deur die Dalpoort na die Jakkalsfontein en die Vullispoort toe en het die mure van Jerusalem nagegaan waar hulle afgebreek was en ook die poorte wat verbrand was.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:13 in konteks