Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Sanballat die Goroniet en Tobija die Ammonitiese amptenaar dit hoor, was dit vir hulle slegte nuus. Hulle het dit as 'n groot ramp beskou dat daar iemand gekom het wat iets goeds vir die Israeliete wou doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:10 in konteks