Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die priester Selemja, die sekretaris Sadok en die Leviet Pedaja in beheer van die voorraadkamers geplaas, en hulle is bygestaan deur Ganan seun van Sakkur, seun van Mattanja. Hulle is as betroubaar beskou, en dit was hulle taak om die uitdeling aan hulle ampsgenote te doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:13 in konteks