Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Daardie dag is daar ten aanhore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daar is geskryf gevind dat 'n Ammoniet of Moabiet nooit in die gemeente van God mag kom nie.

2. Dit was omdat hulle nie brood en water aan die Israeliete wou gee nie en vir Bileam gehuur het om 'n vloek oor Israel uit te spreek. Ons God het die vloek in seën laat verander.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13