Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:7-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. Nou volg die Benjaminiete:Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja,

8. en dan ook Gabbai en Sallai. Die Benjaminiete was 928.

9. Joël seun van Sikri het die bevel oor hulle gevoer, en Juda seun van Senua was in bevel oor die Nuwe Stad.

10. Priesters:Jedaja seun van Jojarib, en Jakin;

11. Seraja seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, was hoof van die tempel.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11