Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg 'n lys van die hoofde van die provinsie Juda wat in Jerusalem gewoon het. Israel, die priesters, die Leviete, die tempelslawe en die nakomelinge van die amptenare van Salomo het oral in die stede van Juda gewoon, elkeen op sy eie grond in sy eie stad.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:3 in konteks