Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ons, priesters, Leviete sowel as die ander mense, het geloot om te bepaal wanneer dit elke familie se beurt is om, op die vasgestelde tyd elke jaar, die heffing van brandhout vir die altaar van die Here ons God na die huis van ons God toe te bring soos dit in die wet voorgeskryf is.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:34 in konteks