Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

het hulle aangesluit by hulle ampsgenote en leiers. Hulle het 'n dure eed afgelê om te leef volgens die wet van God wat deur Moses, die dienaar van God, aan die volk gegee is, en om gehoorsaam te wees aan al die gebooie van die Here, ons Here, en aan sy bepalings en voorskrifte.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:29 in konteks