Die skilde van Nineve se aanvallers is rooi geverf,hulle soldate het rooi uniforms aan.Wanneer hulle gereedmaak om te veg,blink hulle strydwaens soos vuuren swaai hulle die spiese.