Nineve is kaal geplunder, leeggedra, verniel,sy mense is verslae, hulle knieë knak,hulle kry krampe in die onderlyf,almal is bleek van die skrik.