Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy seuns het die bloed vir hom na die altaar toe gebring en hy het sy vinger in die bloed gesteek en daarvan aan die horings van die altaar gesmeer. Die res van die bloed het hy teen die fondament van die altaar uitgegooi.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:9 in konteks