Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hy die priesterklere vir Aäron aangetrek en die serp vir hom omgebind. Hy het die mantel vir hom omgehang en die skouerkleed vir hom aangetrek deur dit met die band wat daaraan was, om sy lyf vas te maak.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:7 in konteks