Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:34-36 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Die dinge wat vandag gedoen is op bevel van die Here, was bedoel om julle sonde te versoen.

35. Daarom moet julle 'n week lank dag en nag by die ingang van die tent van ontmoeting bly en die bevel van die Here uitvoer, anders sal julle sterwe. Dit is die bevel wat ek van die Here ontvang het.”

36. Aäron en sy seuns het toe alles wat die Here deur Moses beveel het, gedoen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8