Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

As daar tog op die derde dag van die maaltydoffervleis geëet word, word dit nie meer as offer aanvaar nie en tel dit nie in die guns van die offeraar nie. Die offervleis is dan onrein, en wie daarvan eet, is skuldig.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:18 in konteks