Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit kan gebeur dat iemand sondig en troueloos handel teen die Here deurdat hy sy volksgenoot bedrieg met iets wat in sy bewaring gegee of aan hom geleen is, of sy volksgenoot beroof of hom te kort doen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:2 in konteks