Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer iemand hoor of te wete kom dat 'n vervloeking uitgespreek is en hy verswyg dit, sondig hy. Hy was 'n getuie daarvan, en daarom rus daar skuld op hom.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:1 in konteks