Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy smeer ook van die bloed aan die horings van die wierookaltaar in die teenwoordigheid van die Here in die tent van ontmoeting. Die res van die bul se bloed gooi hy alles uit teen die fondament van die brandofferaltaar by die ingang van die tent van ontmoeting.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:7 in konteks