Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester vat dan met sy vinger van die offerdier se bloed en smeer dit aan die horings van die brandofferaltaar. Die res van die bloed gooi hy alles teen die fondament van die altaar uit.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:34 in konteks