Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die vet word verwyder soos in die geval van die maaltydoffer, en die priester verbrand dit op die altaar. Die offer word deur die Here aanvaar. So doen die priester versoening vir die burger en word sy sonde vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:31 in konteks