Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sit sy hand op die bok se kop en slag dit in die teenwoordigheid van die Here op die plek waar die diere vir die brandoffer geslag word. Dit is die sondeoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:24 in konteks