Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder doen hy met die bul presies wat gedoen word met die sondeoffer. So doen die priester versoening vir die volk en word hulle sonde vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:20 in konteks